
Hanna Charity & Empowerment Foundation believes in the potential of the poor to effect change in their own lives and in our world. We were founded in 2008.
Statistics
We looked inside some of the tweets by @FoundationHanna and here's what we found interesting.
Inside 100 Tweets
Last Seen Profiles
















Hersien. Lees, ontleed & verstaan die Bybel. In 2019 wil ek werklik begin om die Woord van God beter te verstaan. HERSIEN is βn moet as dit jou begeerte ook is. Deel hierdie so ver en wyd as moontlik. ππ» Hierdie sal ons geestelike lewe verryk. Bybelstudie:





Hiers op 'n lekker saamkuier met awesome mense DV Sondag 9 DESEMBER 2018 ...

Wie stem saam!!! Dis lekker by die see!!! Sien ons julle daar? @JuneToit

Moenie hierdie misloop nie!!! 9 Desember KAYA BEACH Pretoria. Ons eerste Afro-Kook event vir #hannacharity Kom ondersteun ons dit gaan amazing wees!!!

Come and join us for one last Fundraiser this year @JennyGriesel @HannaGrobler @JuneToit celebrating #NGO10YEARS https://www.quicket.co.za/events/63147-afro-kook/?utm_source=EventPage&utm_medium=Sharebox&utm_campaign=WhatsAppΒ β¦
Quoted @HannaGrobler
Massa Kersuitreik in Benoni met area bestuurder @doneschiav BAIE dankie @ronelbrink @KarlienVJ @bobbyvjaarsveld @PGGlass1 vir die ongelooflike ondersteuning in hierdie area!!! #hannacharity #10yearsNGO


'N massive "shoutout" en dankie vir almal wat ons "posts" RT en "like" sonder julle hulp kan Hanna Charity nie God se opdrag om om te sien na mense in nood help nie #NGO #10jaar #Kersuitreike @ronelbrink @rudimullersa @JuneToit

#letsfoster #loveachild #onechildatatime #nofear #fostering #worldfosterday #fostercare #foster #fosterparent #fosterkids #vulnerablechilldren #4thekids #jasonjohnsonblog

Dankie @bobbyvjaarsveld @ronelbrink Arlene vir h vreeslike lekker "fundraiser" by Rafters in Pretoria #10yearsNGO @HannaGrobler @JuneToit

Kom ondersteun die Hanna Charity span Vrydagaand - Kaartjies R100 per persoon @JuneToit @ronelbrink @HannaGrobler

Liewe @GrootFM @Laura_Whi @SusanBotha1 sooooo baie dankie vir die broodjies en heerlike wors waarmee ons gister ons Pikanini in Elandspoort kon bederf!!! Mag julle net so gebless word soos wat julle mooi harte ander bless!!! @JuneToit @HannaGrobler

Ons is sooooo opgewonde oor ons heel eerste funksie in Balito!! #NGO #10jaar #7Hannastasies Well done @HannaGrobler

En ons is aan die gang in Ballito!!! Ondersteun asb as julle in die omgewing is!!! @HannaGrobler @JuneToit

Aaaah @bobbyvjaarsveld @KarlienVanJ @TheMarketingZoo @ronelbrink dankie vir di awesome projek #inmyskoene en dankie Kaap fans vir al die skoene vir ons Wes Kaap @HannaGrobler Stasie!!! #goedheidenguns

Amper tyd vir In Ons Skoene - Kaapstad met @bobbyvjaarsveld!& @KarlienVanJ by @ArtscapeTheatre π Neem kennis en maak Γ± verskil saam @FoundationHanna ππΌ

NEEM KENNIS KAAPSTAD #InOnsSkoene π π As jy mΓ΄re aand @KarlienVanJ & @bobbyvjaarsveld se #InOnsSkoene produksie bywoon by @ArtscapeTheatre bring ASB nuut/tweedehandse skoene saam π Dit word na die vertoning geskenk aan @FoundationHanna β€ DANKIE @TheMarketingZoo @ronelbrink