KarlienvanJaarsveld

KarlienvanJaarsveld

@KarlienVanJ

Followers197.4K
Following294

South African Singer • Songwriter

South Africa
Joined on December 21, 2010

Statistics

We looked inside some of the tweets by @KarlienVanJ and here's what we found interesting.

Inside 100 Tweets

Time between tweets:
3 days
Average replies
4
Average retweets
7
Average likes
51
Tweets with photos
90 / 100
Tweets with videos
5 / 100
Tweets with links
5 / 100

Last Seen Profiles

@DaktaMoon@DaktaMoon
@0929Ibuki1@0929Ibuki1
@ofsunshine_@ofsunshine_
@781361324_58@781361324_58
@Kan0_Nyappy@Kan0_Nyappy
@beyzakyuz61@beyzakyuz61
@DonMessiaz@DonMessiaz
@glorytoUkraine@glorytoUkraine
@herbert_0110@herbert_0110
@HipnozAkademisi@HipnozAkademisi
@johnkylven@johnkylven
@sato813148@sato813148
@__AMAG@__AMAG
@Missmelanie87@Missmelanie87
@MilanoISD@MilanoISD
@SerjinioMG@SerjinioMG
🎸24 Feb | Hayward’s Game Lodge | Dinokeng | Charity show vir Keegan. 
Bespreek 081 435 5706 | care4keegan@gmail.com dit sal ‘n baie groot verskil maak! Hierdie seuntjie het dieselfde ‘toestand’ as Elah - portal thrombosis & hypertension. Dis ‘n baie rare geval by kindertjies

🎸24 Feb | Hayward’s Game Lodge | Dinokeng | Charity show vir Keegan. Bespreek 081 435 5706 | care4keegan@gmail.com dit sal ‘n baie groot verskil maak! Hierdie seuntjie het dieselfde ‘toestand’ as Elah - portal thrombosis & hypertension. Dis ‘n baie rare geval by kindertjies

0
5
7
Brother-sister bond 
😍 Elah & Daniël 😍
3

Brother-sister bond 😍 Elah & Daniël 😍

3
3
68
Afrikaans is Groot Kaapstad is om die draai! Dis jou laaste kans om kaartjies bespreek - daar is nog net kaartjies vir een van die konserte beskikbaar. Bespreek hier:  http://bit.ly/AiGKaap_19  
@Computicket

Afrikaans is Groot Kaapstad is om die draai! Dis jou laaste kans om kaartjies bespreek - daar is nog net kaartjies vir een van die konserte beskikbaar. Bespreek hier: http://bit.ly/AiGKaap_19  @Computicket

1
6
14
#ThrowbackThursday I’m going through some stuff to document Elah’s things... and found this. 
I LOVE a pregnant women 😍 what a miracle it will always be 🌈 September 2017

#ThrowbackThursday I’m going through some stuff to document Elah’s things... and found this. I LOVE a pregnant women 😍 what a miracle it will always be 🌈 September 2017

3
5
55
🎸24 Feb | Hayward’s Game Lodge | Dinokeng | Charity show vir Keegan. 
Bookings 081 435 5706 | care4keegan@gmail.com dit sal ‘n baie groot verskil maak! Hierdie seuntjie het dieselfde ‘toestand’ as Elah - portal thrombosis & hypertension. Dis ‘n baie rare geval by kindertjies 🙏

🎸24 Feb | Hayward’s Game Lodge | Dinokeng | Charity show vir Keegan. Bookings 081 435 5706 | care4keegan@gmail.com dit sal ‘n baie groot verskil maak! Hierdie seuntjie het dieselfde ‘toestand’ as Elah - portal thrombosis & hypertension. Dis ‘n baie rare geval by kindertjies 🙏

1
14
24
Ek dink nie my geloof was al ooit so getoets soos in hierdie laaste paar dae nie, om te sien hoe dinge van sleg na slegter gaan en dan steeds te vertrou dat God nog dieselfde is as gister, nogsteeds goed, nogsteeds IN die situasie is. 
https://www.facebook.com/Karlien.van.Jaarsveld/ …
4

Ek dink nie my geloof was al ooit so getoets soos in hierdie laaste paar dae nie, om te sien hoe dinge van sleg na slegter gaan en dan steeds te vertrou dat God nog dieselfde is as gister, nogsteeds goed, nogsteeds IN die situasie is. https://www.facebook.com/Karlien.van.Jaarsveld/ …

35
13
141
Hier is 'n paar fotos van wat gebeur by die @FoundationHanna  @HannaGrobler sop kombuis. Enige skenkings sal waardeer word. Kontak @ronelbrink  - Ronelbrink@vodamail.co.za 
(Ja ek mag die keer haar email adres uit gee 😂) Ons het 'n span/tak in die Kaap ook as jul in die Kaap is.
4

Hier is 'n paar fotos van wat gebeur by die @FoundationHanna @HannaGrobler sop kombuis. Enige skenkings sal waardeer word. Kontak @ronelbrink - Ronelbrink@vodamail.co.za (Ja ek mag die keer haar email adres uit gee 😂) Ons het 'n span/tak in die Kaap ook as jul in die Kaap is.

2
10
38
What a special trip with my boys! 
Julle laat my lag 😍😍😍😍
3

What a special trip with my boys! Julle laat my lag 😍😍😍😍

1
5
65
Soveel om te leer by Ouma Rina. 
A day well spent. 
Gen 27:28 “En mag God jou gee van die dou van die hemel en van die vet grond van die aarde en oorvloed van koring en mos”
3

Soveel om te leer by Ouma Rina. A day well spent. Gen 27:28 “En mag God jou gee van die dou van die hemel en van die vet grond van die aarde en oorvloed van koring en mos”

2
5
44
Ek ontmoet die mees amazing, sterkste mense. En net dit, deur al die uitdagings wat partykeer saam met die bedryf kom, maak dit die moeitewerd. Dankie vir almal by wie ek iets van God se karakter kan leer.
2

Ek ontmoet die mees amazing, sterkste mense. En net dit, deur al die uitdagings wat partykeer saam met die bedryf kom, maak dit die moeitewerd. Dankie vir almal by wie ek iets van God se karakter kan leer.

4
6
72
Aan #Injouskoene seisoen 2 geskiet. Wens ek kon ALLE kindertjies beskerm en beter omstandighedes gee 😢😢😢
Ek wil jou huis toe vat kleine poppie 😥@bobbyvjaarsveld @viatv
4

Aan #Injouskoene seisoen 2 geskiet. Wens ek kon ALLE kindertjies beskerm en beter omstandighedes gee 😢😢😢 Ek wil jou huis toe vat kleine poppie 😥@bobbyvjaarsveld @viatv

4
9
55
Dankie vir almal wat ook steeds vir Elah bid, sy word binnekort geopereer, alhoewel ons God nogsteeds vra vir ‘n bonatuurlike wonderwerk, vir haar en Keegan, en al die ander kindertjies waarvan ek lees in die nuus wat my HART BREEK. Alles is moontlik in Hom 🙌🏻 🌈 dankie Jesus

Dankie vir almal wat ook steeds vir Elah bid, sy word binnekort geopereer, alhoewel ons God nogsteeds vra vir ‘n bonatuurlike wonderwerk, vir haar en Keegan, en al die ander kindertjies waarvan ek lees in die nuus wat my HART BREEK. Alles is moontlik in Hom 🙌🏻 🌈 dankie Jesus

4
9
39
Hierdie seuntjie het dieselfde ‘toestand’ as Elah portal thrombosis & hypertension. Dis ‘n baie rare geval by kindertjies. Keegan was 2 maande in ICU gewees na sy operasie. Ons doen ‘n charity show vir hom en ek hoop dat almal in ń bydrae sal kom maak.

Hierdie seuntjie het dieselfde ‘toestand’ as Elah portal thrombosis & hypertension. Dis ‘n baie rare geval by kindertjies. Keegan was 2 maande in ICU gewees na sy operasie. Ons doen ‘n charity show vir hom en ek hoop dat almal in ń bydrae sal kom maak.

1
11
21
Dis weer tyd! Studio time.

Dis weer tyd! Studio time.

2
9
82

Kyk ASSEBLIEF na die video https://youtu.be/v9OJLC_wYoE  Dit sal julle ‘n baie goeie idee gee van wat @HannaCharity doen. As jy kan, help asb. Ons het dit onsaglik nodig 🙏 Bank: ABSA Hanna Charity and Empowerment Foundation Account type: Current Account Nr. 4074927773 Branch: 632005

Verlief op jou, my bossiekopbaba Elah

Photocred 📸 Renette Breytenbach
3

Verlief op jou, my bossiekopbaba Elah Photocred 📸 Renette Breytenbach

4
4
101
S A L E oor my meubels ... 
My ma is kwaad vir my! Mag nie weer haar email adres gee nie 🤣

S A L E oor my meubels ... My ma is kwaad vir my! Mag nie weer haar email adres gee nie 🤣

4
3
33
Grappie 👇 
Maar ek het besluit ek wil al die meubels in ons huis verkoop besig om my huis te ‘revamp’ ek trust nie helemal die platvorms wat in plek is om sulke goed te kan verkoop nie. As jy dalk belangstel kan jy my email op ronelbrink@vodamail.co.za dan stuur ek 📸 wat ek het

Grappie 👇 Maar ek het besluit ek wil al die meubels in ons huis verkoop besig om my huis te ‘revamp’ ek trust nie helemal die platvorms wat in plek is om sulke goed te kan verkoop nie. As jy dalk belangstel kan jy my email op ronelbrink@vodamail.co.za dan stuur ek 📸 wat ek het

2
2
13
🌈🌈🌈🌈 Elah 
@cottononkids @CottonOn  #mycottonon

🌈🌈🌈🌈 Elah @cottononkids @CottonOn #mycottonon

8
6
89
NB Inskrywing op Facebook IVM vanaand se Stilbaai show en ook Langebaan en Heroldsbaai: 
https://web.facebook.com/Karlien.van.Jaarsveld/photos/a.203613126352875/1966899013357602/?type=3&theater …

Karlien. x

NB Inskrywing op Facebook IVM vanaand se Stilbaai show en ook Langebaan en Heroldsbaai: https://web.facebook.com/Karlien.van.Jaarsveld/photos/a.203613126352875/1966899013357602/?type=3&theater … Karlien. x

6
5
36
Next Page