Wilna Rossouw

Wilna Rossouw

@WilnaIce

Followers2K
Following1.7K

Ondersteun Afrikaanse Musiek en Films ! kykNET my gunsteling kanaal !

Cape Town
Joined on December 21, 2011

Statistics

We looked inside some of the tweets by @WilnaIce and here's what we found interesting.

Inside 100 Tweets

Time between tweets:
a few seconds
Average replies
1
Average retweets
2
Average likes
8
Tweets with photos
50 / 100
Tweets with videos
20 / 100
Tweets with links
0 / 100

Last Seen Profiles

@f6wQbBTuAPHbjrR@f6wQbBTuAPHbjrR
@iamdavidben@iamdavidben
@DN6_62@DN6_62
@00_sss_1105@00_sss_1105
@fromisuho@fromisuho
@yukitoPUBG@yukitoPUBG
@jeytr@jeytr
@moch254@moch254
@yademos1227@yademos1227
@arashi_love_12s@arashi_love_12s
@LeedsUnited_MAD@LeedsUnited_MAD
@MurkZs@MurkZs
@Miyuki0238@Miyuki0238
@mundialstyle@mundialstyle
@0120Pisces00320@0120Pisces00320
@linadeeb3@linadeeb3
All set for @GrootePost country market @GPCountryMarket 10-3 we have got you covered @ILoveYzer @HelloDarlingZA
3

All set for @GrootePost country market @GPCountryMarket 10-3 we have got you covered @ILoveYzer @HelloDarlingZA

1
3
6
Dancing in the dark...🎤🎶🎸

Sopas kla ons show finaal deur gehardloop voor die toer vanaand afskop!
Ek sien so uit! Hier gaan ons!!!

Show begin 8pm vanaand by Semi Soet, Centurion.

Dancing in the dark...🎤🎶🎸 Sopas kla ons show finaal deur gehardloop voor die toer vanaand afskop! Ek sien so uit! Hier gaan ons!!! Show begin 8pm vanaand by Semi Soet, Centurion.

0
4
9
@Arnojordaan is vanaand ‘n gas op @JukeboxVersoeke! Skakel in om 20h00 kanaal 144. Dit is ook nog ‘n geleentheid om die musiekvideo vir Derde Wêreldoorlog te sien! 

@AfrIsGroot 
@AfrikaansM 
@afrikaansdotcom 
@SACelebTweets 
@sa_artists

@Arnojordaan is vanaand ‘n gas op @JukeboxVersoeke! Skakel in om 20h00 kanaal 144. Dit is ook nog ‘n geleentheid om die musiekvideo vir Derde Wêreldoorlog te sien! @AfrIsGroot @AfrikaansM @afrikaansdotcom @SACelebTweets @sa_artists

0
3
2
Dankie #ClarensCraftBeerFest dit was ‘n fantastiese dag. Laaste bier voor die brandewyn geknak word. #GoldenGate

Dankie #ClarensCraftBeerFest dit was ‘n fantastiese dag. Laaste bier voor die brandewyn geknak word. #GoldenGate

0
1
1

Replying to @WilnaIce @Arnojordaan @AfrIsGroot

Dit is 'n hele ontploffing van kleur! Amazing! #DerdeWêreldoorlog

Dit is 'n hele ontploffing van kleur! Amazing! #DerdeWêreldoorlog

0
1
1

Ons is totaal en al uitverkoop met die Atterbury seisoen ! Nou Woordfees , dan Kknk met “ Drie Susters” en kom sien ook “ Non met vakansie “ wat open by KKNK . Gaan kyk by http://kknk.co.za  https://www.facebook.com/126801150769951/posts/2088748711241842/ …

Eksklusief: Stop wat jy doen en check uit @Arnojordaan se splinternuwe musiekvideo vir sy nuwe enkelsnit, 'Derde Wêreldoorlog' nou op jou JOOX-app!

Hierdie musiekvideo is uitstekend!

👉 http://bit.ly/JOOXArno 
@AfrIsGroot

Eksklusief: Stop wat jy doen en check uit @Arnojordaan se splinternuwe musiekvideo vir sy nuwe enkelsnit, 'Derde Wêreldoorlog' nou op jou JOOX-app! Hierdie musiekvideo is uitstekend! 👉 http://bit.ly/JOOXArno  @AfrIsGroot

1
2
3
Maak seker jy skakel vanaand, om 20:00, in op @JukeboxVersoeke, op @kykNETtv. Jy gaan @Arnojordaan se musiekvideo vir sy splinternuwe enkelsnit, Derde Wêreldoorlog, kan sien. Moet dit nie misloop nie!

“Voel jy ook verlore as jy volg hier in my spore,
Kom en Luister na my woorde wat ek fluister soos ’n hartklop,
Ons almal is gebore en ons almal kry ’n graf
Die lewe is ’n vuur wat net brand tot jou hart stop....” - Rede Feat. @FarawayGeorge
#rede #nuwesong #coming2019 #instudio
2

“Voel jy ook verlore as jy volg hier in my spore, Kom en Luister na my woorde wat ek fluister soos ’n hartklop, Ons almal is gebore en ons almal kry ’n graf Die lewe is ’n vuur wat net brand tot jou hart stop....” - Rede Feat. @FarawayGeorge #rede #nuwesong #coming2019 #instudio

0
4
6
Nog sho laaaashte biertjie vir die dag. @RichmondBrewing shhhe Irishhh Cream Ale. Fantashtish!! #BeerFestChallenge #ClarensCraftBeerFest

Nog sho laaaashte biertjie vir die dag. @RichmondBrewing shhhe Irishhh Cream Ale. Fantashtish!! #BeerFestChallenge #ClarensCraftBeerFest

1
1
1
Skakel vanaand om 20:00 in vir die naweek se @JukeboxVersoeke op @kykNETNou! kanaal 146. @GerrieOfficial is vanaand die JukeBox-aanbieder terwyl @Pieter_Koen ’n blaaskans neem. Jy kan steeds inskakel en jou gunsteling musiekvideo versoek.

Wat 'n amazing aand in Dubai gisteraand. Hier is ’n foto.

#DaVatHy #DisHoeOnsRol #GoeieTye

Wat 'n amazing aand in Dubai gisteraand. Hier is ’n foto. #DaVatHy #DisHoeOnsRol #GoeieTye

0
1
13

Bokradio #Top40 met @duplooyheinrich No1 @JoBlack_BTG met Voel Jy Die Genade * OP 1

Bokradio #Top40 met @duplooyheinrich No16 @appelmusiek met Tameletjie * OP 4

Dankie aan elke persoon wat luister na @BosveldStereo en wat stem vir my enkelsnit getiteld #jyisdie1 . Ek waardeer elke persoon se stemme. Dankie aan Bosveldstereo vir die goeie platform. Waardeer baie baie.

Quoted @BosveldStereo

Die #AfrTop20 Geborg deur @WeBuyCars_SA Vandag in posisie #6 is dit @steve_hofmeyr Met: Loper

Die #AfrTop20 Geborg deur @WeBuyCars_SA Vandag in posisie #6 is dit @steve_hofmeyr Met: Loper

Dankie as jy steeds LOPER luister en dit doen iets aan jou!

Ons hou van lag... BAIE lag! 🤣😂
#bloopers

Vandag skop ons 12 show Top 20 Toer af. Meer as 2 weke op die pad. En vanaand is ek en Franja by Semi Soet in Centurion. Ingang is GRATIS!

Ek sien vreeslik uit om die pad te vat saam met Franja en by julle te kom kuier. EN NOG LAAAG!

Ons hou van lag... BAIE lag! 🤣😂 #bloopers Vandag skop ons 12 show Top 20 Toer af. Meer as 2 weke op die pad. En vanaand is ek en Franja by Semi Soet in Centurion. Ingang is GRATIS! Ek sien vreeslik uit om die pad te vat saam met Franja en by julle te kom kuier. EN NOG LAAAG!

1
4
16
Jy wil nie die jol mis nie!!! Snotkop en vriende. 31 Maart. Sun Arena. Pretoria. Kaartjies by Computicket.

Jy wil nie die jol mis nie!!! Snotkop en vriende. 31 Maart. Sun Arena. Pretoria. Kaartjies by Computicket.

0
3
10

Quoted @BokRadio

Bokradio #Top40 met @duplooyheinrich No21 @steve_hofmeyr & @DemiLeeMooreSA met Amanda * AF 2

Dankie as jy nog steeds AMANDA luister en dit raak jou.

Bokradio #Top40 met @duplooyheinrich No35 @appelmusiek met Hande Bak * Nuut

Next Page